| Modulekode | NTW 731 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
| Module-inhoud | Keusemodule. Werkstuk waarin ’n seleksie van Nuwe-Testamentiese passasies aan die hand van ’n gekose eksegetiese metode bestudeer word. Studieleier bepaal die seleksie en die metode. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GRK 110 en GRK 120 |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Nuwe Testamentiese Wetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App